Graad 9 Biologie Personeel:

Me. Alta Winterbach 

 

Me. Maxie du Plooy

 

Plant Sel
Die dier sel

Jaarprogram 2010 – Graad 9

Kwartaal 1

Basiese bou van ‘n plant- en diersel

Mitose(seldeling)

Apparaat, materiaal en hulpmiddels

<!-          ·         Ligmikroskoop

Voeding en voedingstowwe

Ekskresie (vel, niere, huidmondjies)


Kwartaal 2

Bloedsomloopstelsel

Voortplanting

JUNIE EKSAMEN


Kwartaal 3


Variasie en natuurlike seleksie

Klassifikasie van organismes

Biodiversiteit


Kwartaal 4

Hersiening van alle werk

NOVEMBER - EKSAMEN