Graad 12 LW Personeel:  

Me. Linda Spasimante

 

Jaarprogram 2010 – Graad 12

 

              Kwartaal 1

<!-1.       Weefsels, selle en molekulêre studies

Ø  Nukleïensure en proteïensintese

Ø  Meiose

Ø  Genetika

Kwartaal 2

<!-2.       Struktuur, beheer en prosesse in basiese lewensisteme

Ø  Voortplanting by die mens

Ø  Aktuele sake: geboortebeperking, aborsie, onvrugbaarheid, kunsmatige inseminasie, in-vitro bevrugting, surrogaat moederskap, kloning

Ø  Seksueel oordragbare siektes

Ø  Voortplanting by plante

Kwartaal 3

<!-3.       Omgewingstudies

Ø  Die balans in ekosisteme

Ø  Vesteuring in die balans in ekosisteme

Ø  Effek van besoedeling op die mens se fisiologie en gesondheid

                  Kwartaal 4

<!-4.     Biodiversiteit, verandering en kontinuiteit

Ø  Vroeë teorieë van evolusie

Ø  Verduideliking van evolusie in terme van ons huidige kennis

Ø  Oorsprong van die mens

Ø  Alternatiewe vir die evolusionêre teorie van diversiteit