Jaarprogram 2010 – Graad 8

Kwartaal 1

Ekologie

<!-·       Grond en lewende organismes

<!-·        Afhanklikheid van plante en diere van die grond

<!-·        Onderlinge afhanklikheid van plante , diere en die omgewing

1.       Bevolking

2.       Gemeenskap

3.       Ekostelsel

4.       Voedselkettings en voedselwebbe

<!-·         Besoedeling


Kwartaal 2

Voedingsverwantskappe (Simbiose)

<!-·         Mutualisme

<!-·         Kommensalisme

<!-·         Parasitisme

JUNIE EKSAMEN

Kwartaal 3

Aanpassings van plante en diere

<!--·        Aanpassings van diere by voeding (karnivore, herbivore en omnivore)

<!--·        Aanpassings t.o.v predasie en beskerming

<!--·         Aanpassings van plante t.o.v water

<!--·         Aanpassings van diere vir voortplanting

<!--·         Aanpassings van plante vir voortplanting

Kwartaal 4

Variasie, natuurlike seleksie en oorlewing

<!--·         Omgewings en natuurlike

<!--·         Genetika en oorerflikeheid

<!--·         Selektiewe teling

<!--·         Genetiese ingryping

<!--·         Evolusie en natuurlike seleksie

<!--·         Uitsterwing

 

 

Graad 8 Biologie Personeel:

Mev. M. du Plooy

Me. Maxie du Plooy

 

Me. Alida Prinsloo