Graad 11 LW Personeel:  

Mev. Winterbach

Me. Alta Winterbach 

Menslike Brein
Menslike Nier

Jaarprogram 2010 - Graad 11

1. Lewensprosesse in die plante en diere

  1. Ondersteuning en vervoer in plante
  2. Ondersteuning en beweging in diere
  3. Vervoer en diere
  4. Ekskresie

 

2. Lewe op molekulêre, sellulêre en weefselvlak

  1. Biodiversiteit en die klassifikasie van virusse, bakterieë, protista en fungi
  2. Struktuur, rol en eienskappe van virusse, bakterieë, protista en fungi
  3. Gevolge en bestuur van siektes veroorsaak deur mikroorganismes
  4. Immuniteit

 

3. Diversiteit, verandering en kontinuiteit

  1. Diversiteit onder plante en diere in Suid-Afrika
  2. Plantdiversiteit
  3. Dierediversiteit
  4. Aanpassings van basiese liggaamsplanne en biogeografie

 

4. Omgewingstudies

  1. Lug, land en water besoedeling
  2. Plaaslike, nasionale en globale kwessies
  3. Omgewingsveranderinge deur die mens veroorsaak
  4. Eksploitering en bestuur van plaaslike hulpbronne