Moontlike beroepe:

  1. Mediese dokter
  2. Lugvaartingenieur
  3. Mondhigiënis
  4. Entomoloog
  5. Biokinetikus
  6. Optometris
  7. Tandarts
  8. Apteker
  9. Biochemikus
  10. Tegnoloog
Nelspruit Hoërskool
Besoek die

Voor u verder lees, kyk eers na die onderstaande video! 

Welkom terug na die vakansie aan alle leerlinge! Mag 2010 dié jaar wees vir JOU met Lewenswetenskappe as 'n vak. Lewenswetenskappe is 'n "hands-on" vak met baie eksperimente, uitstappies, demonstrasies en disseksies. 


Lewenswetenskappe LEWE!!

Natuurlewevereniging

 

Hoërskool Nelspruit wil graag hulle eie Natuurvereniging Klub stig. Hou hierdie spasie dop vir verdere inligting...